Dit handel kortliks oor Oloff van Wagenaar se vader wat deur 'n seerower met die naam van Ben van Osse doodgeskiet word. Kort tevore het hy vir sy seun in Holland geskryf om vir hom te kom kuier in die Kaap. Omrede Oloff van Wagenaar ook rooi hare en blou oë het en op 'n haar na soos Ben van Osse lyk, word hy van moord op sy vader verdink, want die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap reken sy ma het hom opgesteek om dit te doen, omdat sy vader haar in Holland verlaat het. En net daar begin die verhaal van Oloff, om nie net sy onskuld as voortvlugtige te probeer bewys nie, maar neem hy ook 'n eed dat hy nie sal rus voor hy nie die waterweë van die Ooste bevry het van die seerowereuwel nie
Titles Insluit:
1. Die Spookskip Van Biskaje
2. Die Blou Robyn
3. Die Seerower Se Buit
4. Die Arm Uit Die See
5. Die Vloot Van Verwoesting
6. Die Swart Seemeeu
7. Aasvoel Van Die See
8. Die Spioen
9. Valk In Die Kraaines
10. Die Losprys
11. Drie Vreemde Kapers
12. Die Verraaier
13. Kaptein Oloff
14. Die Skuim Van Die See
15. Die Swaardvegter
16. Die Seewraak
SOUTH AFRICAN SHIPPING
In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.
Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.
Our shipping is currently calculated by deliver address area.
NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.
RETURNS AND EXCHANGES
See conditions and procedure in our return FAQs
INTERNATIONAL SHIPPING
Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.
We do not accept returns and exchanges on international orders.
The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.
(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)
Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.