South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Tippie By Die Dieretuin - Readers Warehouse

Tippie By Die Dieretuin

R 36.00
  • SKU: 9780799384048
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Vlak 4. Boek 2

Leer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!

 Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild..Elke Boek In Die Reeks Bevat:…'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;..Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..

'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.

BACK TO TOP