Blou moord

SKU: 9780637002912
Blou moord - Readers Warehouse

Blou moord

SKU: 9780637002912
Genre:
Format:  C-Format
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 300.00 Sale price R 265.00 RW Saving 12%
/
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • Delivery Time may vary.

Ons gaan nêrens heen nie. En niemand kom om ons te red nie. Maart 1981. Ludo Labuschagne gaan saam met sy ma, haar vriend, oom Dippie, en ’n paar ander na ’n private eilandjie tussen Durban en Madagaskar. Die wegbreek word geborg deur Una Steenkamp, ’n ryk weduwee. Nog voor hulle op die eiland kom, word haar seun Ederik oënskynlik in Durban vermoor. Almal wat hom ken, glo egter Ederik is bloot nog kwaad oor ’n onlangse stryery en dat hy wel daar aangesit sal kom.


Intussen sit Ludo vas op die eiland saam met: *Attie Steenkamp, ’n predikant en Una se swaer *Christoline, die predikant se swaarmoedige vrou *Janneman, hulle seun wat sy been op die grens verloor het *Annetjie, hulle polities bewuste dogter *Toon van der Lugt, ’n selfingenome akteur *Suné Louw, ’n jong meisie wat deur Toon onderhou word *Cor Mocke, ’n ruwe weermagvriend van Ederik *Miguel Pedrito, Una se handyman *Inez, sy vrou en die kok-huishoudster Dié spul, dertien in totaal, is nie lank op die eiland nie voor iemand sterf. Almal glo egter dit was selfdood – behalwe Ludo. Twee sulke vreemde gebeure kan nie toeval wees nie.


Wanneer daar skielik nie meer petrol vir die motorboot is nie én die man wat elke dag van die vasteland af moet kom nie opdaag nie, is twee dinge vir Ludo duidelik: Hulle is sae rol .... Diam met ’n moordenaar op die eiland vasgekeer en daar gaan binnekort nog koppe ligging van die derde boek in die Ludo Labuschagne-reeks, ʼn afgesonderde, eksotiese eiland aan die kus van Natal, skep die perfekte verhoog vir ʼn moordraaisel in die styl van Agatha Christie. Elke boek in die reeks speel af in ʼn maand van 1981. Ludo het aan homself die uitdaging gestel om elke maand een raaisel op te los en is oortuig hy het reeds in Maart aan daardie uitdaging voldoen.

Dan word iemand vermoor tydens sy eiland vankansie. Hierdie keer mag hy dalk net heeltemal uit sy vaarwater wees. Vorige titels in die reeks: Die duiwel maak my hart so seer, en Kry vir jou!


Age Range: 18+
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Dimensions:
Language: English

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by deliver address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)