Poeding is altyd gewild en hierdie samestelling van almal se gunstelinge is hemels op die oog 'en op die tong. Met Clover aan die stuur, val die kollig natuurlik op suiwel in al sy gedaantes.
Dimensions : 27.9 x 20.9 x 1.2cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 160