Sinvolle Tuinontwerp

SKU: 9781875093977
Sinvolle Tuinontwerp - Readers Warehouse

Sinvolle Tuinontwerp

SKU: 9781875093977
Genre:
Format:  Softcover
  • Low stock - 2 items left
  • Inventory on the way
Regular price R 210.00 Sale price R 155.00 RW Saving 26%
/
Tax included.
  • COURIER - Dispatched in 1-3 Working Days.
  • STORE COLLECTION - Dispatched in 5-10 Working Days.
  • INTERNATIONAL SHIPPING - Dispatched in 3 - 7 Working Days. Due to Strict Exchange Controls we are unable to refund orders.
  • Delivery Time may vary.

Vir baie mense behels tuinmaak veel meer as bloot 'n groen grasperk en mooi plante wat daarby pas. In die afgelope paar jaar het die klem verskuif na die ontwerp van 'n suksesvolle tuin en die versorging war daarmee gepaard gaan. Moderne tuine toon 'n baie meer persoonlike aanslag en is veel eerder 'n uitdrukking van individuele leefstylkeuses.

Daar is egter so 'n magdom van inligting beskikbaar oor tuinmaak en wat om te plant, dat baie tuinliefhebbers oorweldig, selfs magteloos voel, en maar in hul onkunde voortploeter terwyl hulle wens daar was 'n toeganklike manier om 'n tuin van meet af aan reg te beplan en die geskikste plante te plant.

In hierdie bondige en sistematiese publikasie het die skrywers hul gesamentlike kennis, jare lange praktiese ervaring en hul onderskeie beproefde onderrigmetodes saamgesnoer om 'n werk die lig te laat sien wat die beginnertuinier en ook die kenner sal help om 'n aanskoulike en suksesvolle tuin te skep. Die illustrasiemateriaal is uitsonderlik en op sigself 'n skatkis van inspirerende idees. Sinvolle tuinontwerp is 'n stap-vir-stap gids wat enige tuinier of voornemende tuinier sal help om 'n tuin te skep of te herskep.
Dit bevat praktiese oefeninge en wenke, en is 'n i

nteraktiewe verwysingsbron vir die fundamentele onderwerpe van tuinontwerp en -beplanning. Dit sluit die basiese stappe in om 'n langtermyn-meesterplan vir 'n tuin op te stel; leiding rakende belangrike besluite soos watter tuinstyl die woning gaan komplementeer, geskikte plante vir die klimaat, verantwoordelike waterverbruik, arbeidbesparende tegnieke en sekuriteit - alles binne 'n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse konteks.

Die praktiese toepassing van die ontwerpbeginsels sal bydra tot vertroue in die ontwikkeling van 'n uniek Suid-Afrikaanse tuinboukultuur.


Age Range:
Publisher Date:
Publisher:
Pages:
Dimensions:
Language: Afrikaans

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by deliver address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.

(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)

Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)