South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Hekel Vir My Huis - Readers Warehouse

Hekel Vir My Huis

R 49.00
  • SKU: 9781432306595
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en só ’n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies met kleur, patroon en tekstuur weerspieël ’n vermenigng van retro-styl en Skandinawiese eenvoud. Dié 20 splinternuwe artikels sal met gemak in die tuisteskepper se alledaagse lewe inpas.

Kies uit versamelings vatlappies en kussingontwerpe, maak ’n liefl ike krans om ’n kamer op te helder of ’n snoesige deken om jou te vertroos. Elke ontwerp sluit duidelike patroonaanwysings en kleurkaarte in, sowel as Emma se eie wenke om die perfekte huisartikels te skep. Basiese tegnieke word deur stap-vir-stap-instruksies en kleurfoto’s uitgebeeld.

BACK TO TOP