About Ons Grootste Springbokhelde 6 Book collection By Don Nelson
INHOUD VAN 6 BOEK PAK:
Ons grootste Springbokhelde: Cheslin Kolbe
Met sy beroemde systappie is hy by Owen Farrell verby, en die doellyn was oop voor hom. Cheslin Kolbe het sy vuis triomfantelik gelig en sy hande in 'n dankiesegebaar byeengebring. Dit was 'n droom van 'n drie wat die skare lank sal onthou - almal wat daar was en die miljoene TV-ondersteuners.
Kolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede was sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.
Ons grootste Springbokhelde: Siya Kolisi
Op Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel.
Siyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Springbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pad na glorie.
Ons grootste Springbokhelde: Eben Etzebeth
Ek is so dankbaar om jou vriend te wees en ek kan nie wag om my kleinkinders te vertel ek het saam met Eben Etzebeth gespeel nie - Siya Kolisi.
Sedert hy vleuel was vir Hoerskool Tygerberg se o. 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.
Ons grootste Springbokhelde: Pieter - Steph du Toit
"Ek maak altyd die grappie dat as daar 'n with plastieksak oor die veld waai, Pieter-Steph dit ook sal agternasit. Hy is soos 'n masjien." - Jacques Nienaber.
Pieter-Steph du Toit het grootgeword met 'n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van 'n gevoel van verantwoordelikheid omdat hy die Du Toit-naam dra.
Ons grootste Springbokhelde: Handrè Pollard
Ek het geweet ek het werk gehad om te doen. As 'n rugbyspeler leef jy hiervoor. Gelukkig het dit uitgewerk - Pollard oor daardie skop wat die Springbokke na die 2023 Rugby-Wereldbeker-finaal geneem het.
Handre was van jongs af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het hom 'n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.
Ons grootste Springbokhelde: Faf de Klerk
Jy het amper nie 'n losskakel nodig wanneer Faf speel nie. Hy hardloop, hy gee die bal aan en hy skop. Ek beskou hom as die heel beste skrumskakel in die wereld. - Chris Ashton, vleuel, Engeland.
Hy is nooit vir 'n Cravenweekspan gekies nie, maar Faf de Klerk het nie moed opgegee nie. Met ongeewenaarde wilskrag en deursettingsvermoe het hy 'n Springbok geword. Faf was 'n deurslaggewende deel van die span wat die Rugbywereldbeker in 2019 en 2023 gewen het.
SOUTH AFRICAN SHIPPING
In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.
Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.
Our shipping is currently calculated by the delivery address area.
NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.
RETURNS AND EXCHANGES
See conditions and procedure in our return FAQs
INTERNATIONAL SHIPPING
Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.
We do not accept returns and exchanges on international orders.
The Buy More Save More Books have never been read and are in mint or near mint condition.
(Meaning they can have slight scratches and minor nicks on the cover)
Some books MAY have a red or black dot or line on the edge of the page by the spine. This is because the books is a cleared item. That's why the price is so AMAZING.