Tippie Se Leer My Lees Stel Van 20 Boeke ( Vlak 1 and Vlak 2)

Author: Jose Palmer

SKU: 6000600062594

R 399.00 R 759.00

Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit Stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woodeskat speel-speel by die kind vas te le. Titels: Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1 Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2 Tippie se Jas : Vlak1 boek 3 Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4 Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5 Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6 Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7 Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8 Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9 Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10 Tippie en die boom: Vlak 2 Boek 1 Tippie en die haas: Vlak 2 Boek 2 Tippie en die duur mat: Vlak 2 Boek 3 Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4 Tippie en die uil: Vlak 2 Boek 5 Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6 Tippie en die mier: Vlak 2 Boek 7 Tippie se kous: Vlak 2 Boek 8 Tippie soek 'n boek: Vlak 2 Boek 9 Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10

Dimensions :
Format : Colleciton Set
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.