South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

1 Recce - Onsigbaarheid Is Ons Krag - Readers Warehouse

1 Recce - Onsigbaarheid Is Ons Krag

R 290.00
  • SKU: 9780624088851
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP