Herman Human loop hom vas in die skynheiligheid van die volwasse wereld. Skielik lyk hul dorp vir hom anders. Kerk en skool probeer die jong boompies buig en Herman raak al hoe meer hardekwas.
Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers :