Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Idees Geskenke

Author: Tydskrif Idees

SKU: 9780798159784

R 129.00 R 220.00

Min dinge kom by ’n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai is dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Only 8 left in stock, order soon!
Min dinge kom by ’n geskenk wat met liefde met die hand gemaak is en boonop so mooi toegedraai is dat jy dit amper nie wil oopmaak nie. Die boek is ’n onontbeerlike gids as jy graag aan die gee-kant van so ’n geskenk is, of dit nou vir ’n verjaardag, Kersfees, mylpaaldag of ander spesiale geleentheid is. Al die projekte is bekostigbaar en word maklik en duidelik, stap vir stap uiteengesit. Of jy ’n bakker of handwerker is of eerder ’n slag met naald en gare het, hier is oorgenoeg idees om jou vir ’n lang tyd besig te hou en die perfekte geskenk vir al jou geliefdes te vind.

Dimensions : 23.5 x 21 x 1.3 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 220
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.