South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Vleis - Readers Warehouse

Vleis

R 340.00
  • SKU: 9780798179355
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Die meeste mense hou van ’n stukkie vleis, so slyp jou vleistande vir die beenaflek, lekkerte van Vleis. Dié boek bevat alles wat jy ooit oor vleis wou weet – die snitte, voedingswaarde, veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes, bevriesing, terminologie – om net ’n paar aspekte te noem. Met resepte vir van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot marinades, gegeurde soute en olies om die snitte te komplementeer, sal dié boek sy plek volstaan op jou kombuisrak. Deur die topverkoper-skrywer van Boerekos met 'n Twist.

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP