Diy Vir Divas - Readers Warehouse
  • SKU: 9780799349719

Diy Vir Divas

R 79.00 R 175.00
Baie vroue beland in die situasie waar hulle iets moet regmaak of selfs maak en net eenvoudig nie die nodige inligting het om dit te doen nie. Die vrees om met kraggereedskap te werk, die gebrek aan selfvertroue en kennis lei tot baie frustrasies.

BACK TO TOP