Tax included.
DESCRIPTION
Hierdie is nie net nog ’n kralewerkboek nie! Dit verken die oneindige moontlikhede van nuwe materiale, idees en tegnieke. Die meeste van die projekte is so maklik dat selfs ’n kind dit kan maak, maar die eindresultaat is iets besonders.