No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Leer speel lees saam met Tippie!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.
Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.