No Products in the Cart
Your BIGGEST discount bookstore!
Prices slashed on the daily!
Leer speel-speel lees saam met Tippie.
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.
Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.