Ure se luistergenot op 10 CDs vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel deur Cindy Swanepoel en Lochner...
Zoem. Zoem! Zoem! -Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende dkleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van...
n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te...
Albertus die Jakkalsie Boek 1: Dis nie Maklik om 'n Ouboet te Wees nieVandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar...
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas lekker knus langs n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam....
Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie...
Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om...
Vandat Die goorgomgaai die eerste keer 20 jaar gelede as The Gruffalo verskyn het, het dit ‘n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13.5 miljoen kopieë van die boek is...