Your BIGGEST discount bookstore!

Prices slashed on the daily!

Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe
  • SKU: 9780799384055
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Leer my lees (Vlak4) 3: Tippie gaan leeupark toe

Author: Rose & Reinette Palmer
R 30.00 R 40.00
Tax included.
Leer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie Die Olifant! Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild. Elke Boek In Die Reeks Bevat:'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;Helder, Kindervriendelike Illustrasies;.'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.

Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : Ages 6-12
Page Numbers : 24

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

BACK TO TOP