Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Pad Vol Dubbeltjies + Ninja In Satyn + N Stukkie Hemel P/B

Author: Madelie Human,Lene De Waal, Frenette Van Wyk

SKU: 9780799385489

R 59.00

Pad vol dubbeltjies – Madelie Human Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Pad vol dubbeltjies – Madelie Human Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater. Ninja in satyn – Lene de Waal Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy ‘n rol in haar lewe gaan speel. N Stukkie Hemel – Frenette van Wyk Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartvyand, Stefen Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.

The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.