Die Leer my Lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die...
Ure se luistergenot op 10 CDs vasgevang vir die langpad, voor slapenstyd of net vir die lekkerte - welkom in die wonderwereld van sprokiesland! Vertel deur Cindy Swanepoel en Lochner...
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende dkleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die...
n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te...
Albertus die Jakkalsie Boek 1: Dis nie Maklik om 'n Ouboet te Wees nieVandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar...
Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en ’n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie...
Vandat Die goorgomgaai die eerste keer 20 jaar gelede as The Gruffalo verskyn het, het dit ‘n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13.5 miljoen kopieë van die boek is...
Saam is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van...
RECENTLY VIEWED PRODUCTS
Griekse Vuur + Voltooide Sirkel + Onvermydelik Saam