South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Reuben Kook Terug Na Toentertyd Cookbook - Readers Warehouse
Reuben Kook Terug Na Toentertyd Cookbook - Readers Warehouse

Reuben Kook Terug Na Toentertyd Cookbook

R 199.00
  • SKU: 9780980265170
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Geure, smake, reuke en teksture het die vermoe om jou terug te voer na jou kinderdae, jou te laat voel soos daardie eerste keer toe jy 'n perske, lemoen of die kombinasie van gekaramelliseerde ui en bloukaas in 'n tert geproe het. Reuben Riffel, 'n 34-jarige Suid-Afrikaanse sensasie, het in die nederige Groendal grootgeword en is tans een van die land se beste sjefs. Sy restaurant, Reuben's, le in die hartjie van Suid-Afrikaanse wynland, Franschhoek, 'n pragtige dorp wat vinnig bekendheid verwerf as een van die wereld se voorste kos- en wynbestemmings.
BACK TO TOP