Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Kommando - Van Perde en Manne

Author: Deneys Reitz

SKU: 9780992201500

R 200.00

Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook – in hierdie uitgawe – die swaarkry tydens sy...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Only 1 left in stock, order soon!
Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal, wat sy haas ongelooflike wedervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf, asook – in hierdie uitgawe – die swaarkry tydens sy ballingskap in Madagaskar, en sy moeilike terugkoms na Suid-Afrika. Die eerste publikasie van Commando, deur Faber & Faber in 1929, was sedertdien ’n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale. Dit word wyd gerespekteer as ’n klassieke weergawe van die oorlog. Meer kopiee as van alle ander boeke oor die Anglo-Boereoorlog saam is reeds van dié boek verkoop, in die woorde van vryskutresensent Ferdi Greyling: “eenvoudig omdat dit ’n briljante boek is”. Greyling se van hierdie vertaling in moderne Afrikaans deur Hendrik Jansen: “Die vertaling lees gemaklik en hoewel ek soms gewonder het of die vertelstyl nie dalk hier en daar ietwat te ver gevoer is nie, besef ek ook dat ‘vertel’ die kern van Reitz se styl is. Die vertaling werk dus.” Greyling se ook: “Reitz se skerp waarneming het hom in staat gestel om mense soos Paul Kruger, Piet Joubert, Koos de la Rey, Louis Botha, Jan Smuts, Christian de Wet, Siener van Rensburg en selfs Winston Churchill in ’n paragraaf of wat as lewende persoonlikhede weer te gee. Dis ’n kuns om die regte manerismes en stukkies gesprekke te onthou wat die mense as’t ware opsom.” Hy se van die skrywer: “Hy het ’n helder en ekonomiese styl wat die aksent van sy emosies afhaal en die leser met die gebeure laat wat intelligent en samehangend aangebied word. Dis ’n boek wat verdien om beskikbaar te wees vir elke nuwe geslag wat aan die lees gaan.”

Dimensions : 148 x 210mm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 423
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.