Sy Wat Wil Dien

SKU: 9781048311532
Sy Wat Wil Dien book cover

Sy Wat Wil Dien

SKU: 9781048311532
C-Format·Ages 18+·Biography & Memoir
Regular price R 255.00
/
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock
Dispatches in 1–3 working days
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.
Arina Strydom is ’n baanbreker, soldaatvrou, gemeenskapsleier en vurige voorstander van diensbaarheid. Ná matriek in 1971 word sy gekeur vir die eerste militêre kursus vir vroue in die Suid-Afrikaanse Leër en later vir offisiersopleiding – as een van die eerste vroue wat as volwaardige offisiere aangestel word. Hoewel sy haar belowende militêre loopbaan prysgee om haar man, beroepsoffisier Johan Jooste, se loopbaan te ondersteun, wy sy haar daarna aan soldate, militêre gesinne en gemeenskappe. Sy dien vir 17 jaar as bevelvoerdervrou in agt eenhede in Suid-Afrika en Namibië en bestuur later vir 18 jaar die niewinsgewende TOIBO. As “Mama Ranger” raak sy betrokke by natuurbewaring en ondersteuning van veldwagters tydens die renosterstroperykrisis. Sy lei ook die herdenking van SALVKOL se 50-jarige bestaan, wat aanleiding gee tot Projek Flamink, ’n ondersteunings- en kultuurhuis vir vroueveterane en SALVKOL-alumni. ’n Inspirerende verhaal van diensbaarheid, leierskap, moed, veerkragtigheid, vroue in die weermag en gemeenskapsdiens.

Book details

Format
C-Format
Reading age
18+
Pages
160
Publisher
Blue Weaver
Published
2 August 2026
Language
Afrikaans
ISBN
9781048311532

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.