Pass: Nuwe Amptelike K53 Handleiding

Author: Hoole, Gavin; Gibson, Clive

SKU: 9781432303297

R 55.25 R 65.00

Hersien, met opgedateerde inligting en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ektiewe gids om jou te help slaag in die...
Shipping Time Ships in 7 to 8 working days

Hersien, met opgedateerde inligting en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is Die Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse.

Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse.

Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van dié afdeling is ’n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente opgestel word. ’n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing opsom, is ná die toets bygevoeg. 

Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse.

Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsionele skakel tot ’n aanlyn-selftoetsfasiliteit.



Dimensions : Not Specified
Format : Not Specified
Age Group : Not Specified
Page Numbers : Not Specified
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.