South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Help! Ek kry gaste vir ete - Readers Warehouse

Help! Ek kry gaste vir ete

R 265.00
  • SKU: 9781432308735BS
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
n Geslag jong volwassenes het Help! Daars n Stoof in My Kombuis,Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afh anklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir geleenthede saamgestelvan onbeplande samekomste tot goedgeorganiseerde geleenthede. Groot klem word op goeie beplanning gel asook kos wat vooraf berei kan word sodat die kok soveel tyd moontlik aan sy of haar gaste kan bestee, pleks daarvan om die dag in die kombuis deur te bring. Aandag word ook gegee aan tekstuur en aanbieding, met heelwat wenke en voorstelle oor moeitelose onthaal. Waar disse dalk meer ingewikkeld lyk, is Annabel uitstekend daarmee om die misterie te ontsluit. En natuurlik is geen partytjie volledig sonder die regte vloeibare begeleiding nie. Dus is daar n hoofstuk oor n verskeidenheid skemerkelkies, met en sonder alkohol.

Dimensions : Not Specified
Format : Paperback
Age Group : Not Specified
Page Numbers : Not Specified

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP