30% OFF when you spend over R1000! ONE DAY ONLY!! Discount code: BLACK30
Vlytige Geskenke
  • SKU: 9781432309190
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Vlytige Geskenke

Author: Jane Bull
R 59.00 R 180.00
Tax included.
  • SKU: 9781432309190
’n Handgemaakte geskenk het soveel meer waarde as ’n gekoopte. Vlytige Geskenke  bevat talle briljante idees en projekte, van geurige badprodukte en smaaklike eetgoed tot breekgoed met ’n boodskap en 3D-geleentheidskaartjies. Vlytige Geskenke  is propvol inspirasie vir geskenke, verpakkings en kaartjies. Rond jou skeppings af met handversierde geskenkpapier en hangetikette en gee dan jou geskenke met liefde. Inhoud: Toerusting, Vlytige geskenkidees, Knope-hangers, Soutdeeg-treffers, Appelhouers, Selfdoen-gemmerbroodmengsel, Flesse vol verrassings, Bruis koekies vir badtyd, Prentjie-mooi, Breekgoed met ’n boodskap, Blomme wat hou.


Dimensions :
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers :

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Y
Y.S.
Great Book

RELATED PRODUCTS

RECENTLY VIEWED PRODUCTS

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Y
Y.S.
Great Book
BACK TO TOP