South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Dagboek Van 'N Wimpy Kid 03 - Die Laaste Strooi - Readers Warehouse

Dagboek Van 'N Wimpy Kid 03 - Die Laaste Strooi

R 99.00
  • SKU: 9781485900252
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander manlike aktiwiteite. Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na n milit akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.



Want to read all the Wimpy Kid Book? 
Take a look here for the The Order to Read the Wimpy Kid Books.  
View all the Wimpy Kids books we currently have available over here. Available Wimpy Kids Books

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
BACK TO TOP