Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Paddas En Paddajolyt + Cd

Author: Vincent Carruthers

SKU: 9781770079151

R 59.00 R 190.00

Paddas en Paddajolyt bied natuurliefhebbers 'n gebruikersvriendelike en praktiese bekendstelling aan paddas. Die inligting in die titel is gebaseer op die nuutste klassifikasie. Verder bied dit: Identifikasie en beskrywing van...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Only 1 left in stock with 4 in shopping carts, order soon!
Paddas en Paddajolyt bied natuurliefhebbers 'n gebruikersvriendelike en praktiese bekendstelling aan paddas. Die inligting in die titel is gebaseer op die nuutste klassifikasie. Verder bied dit: Identifikasie en beskrywing van alle paddas Suid van die 22 breedtegraad; 'n afdeling oor paddabiologie en gedrag; leiding oor die fotografering van paddas asook die maak van klank - opnames van roepe; inligting oor hoe om paddas na tuine te lok met idees vir projekte soos die bou van 'n paddavriendelikke tuindam; leiding oor die verskeidenheid paddas wat in elke tipe habitat verwag kan word; kleurvolle fotos en verspreidingskaarte vir elke spesie; 'n Sleutel tot op spesievlak asook 'n paddavissleutel tot genusvlak; 'n CD in MP3 formaat met al 115 roepe wat beskikbaar is. Dit bied 'n baie betroubare manier om paddas te identifiseer.

Dimensions : 14.8 X 21 X 1.2 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 108

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.