Idees Vol Vrees Volume 4

Author: Kobus Galloway

SKU: 9781770227354

R 49.00 R 170.00

Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe...
Shipping Time Ships in 3 to 5 working days

Only 3 left in stock with 1 in shopping carts, order soon!
Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is n moet-hê vir sy bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld n hele klomp nuwes lok. As n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Dimensions : 24 X 18 x 0.9 cm
Format : Paperback
Age Group : ADULT
Page Numbers : 160
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.