South Africa's BIGGEST Discount Online bookstore!

Prices slashed on the daily!

Wynie My Bloed Is Blou - Readers Warehouse

Wynie My Bloed Is Blou

R 39.00
  • SKU: 9781770227705
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock
Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gese: “Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.” Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het.

BACK TO TOP