Die Kerkseun

SKU: 9781776358311
Die Kerkseun - Readers Warehouse
Die Kerkseun

Die Kerkseun

SKU: 9781776358311
C-Format

Hy is baie ná aan sy familie, en as dit nie vir sy ouers was nie, was daar nie nou 'n boek nie.

Regular price R 290.00 Sale price R 245.00 RW Saving 16%
/
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock
Dispatches in 1–3 working days
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.

"Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van my af. Willem is 'n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg. By die seunskool tel al die Bybelstudie egter vir niks. Daar is Willem omring deur 'n spul Filistyne wat die see nie kan skoon was nie; tieners met seks op die brein en 'n dialek wat die verf van die mure af laat dop. Te midde 'n eensame uur in 'n koffiewinkel, kom sit 'n aantreklike ouer vrou oorkant die kerkseun. Sonder om 'n woord te sê, neem sy 'n hap van sy beskuit, 'n sluk van sy koffie, en verdwyn so gou soos sy verskyn het. Willem, te oorbluf om enige rooi vlaggies op te let, is natuurlik die volgende dag terug. Sy ook."--


Book details

Format
C-Format
Language
Afrikaans
ISBN
9781776358311

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.