Die Dogters van Casalina

SKU: 9781779880963
Die Dogters van Casalina

Die Dogters van Casalina

SKU: 9781779880963
C-Format·Ages 18+·Contemporary Fiction
Regular price R 290.00 Sale price R 270.00 RW Saving 7%
/
Tax included. Shipping calculated at checkout.
  • STORE COLLECTION - Collect in-store within 5-10 working days (R20).
  • INTERNATIONAL SHIPPING available. See Shipping information below for delivery times and terms.

About Die Dogters van Casalina By Rina Cilliers

Ciska Luckhoff, 'n joernalis by Dagblad, se lewe verander handomkeer wanneer beide haar ouers kort na mekaar sterf en haar geliefde, Liam, gediagnoseer word met 'n lewensbedreigende siekte.


Gedurende hierdie tyd neem sy onbetaalde verlof om as voltydse versorger en broodwinner op te tree met haar deeltydse werk as manuskripontleder en skrywer. Haar omstandighede dreig egter om haar onder te kry en sy nader haar ma se sielkundige, Isobelle Verwey. Isobelle staan Ciska nie net by gedurende hierdie traumatiese tyd nie, maar word ook 'n hegte vriendin.


'n Bejaarde kunstenaar, Francina Bernardi, nader Ciska om haar memoires te skryf en Isobella moedig haar aan om die aanbod te aanvaar. Opsoek na 'n nuwe begin en begrip vir God se plan vir haar lewe, gryp Ciska die geleentheid aan. Sy vertrek na Casalina, die drietoringhuis naby Knysna, waar sy deel van die Bernardi-familie se huishouding raak. Sy vind inspirasie in die intrige van die muurskilderye, waarin die kunstenaar met taferele daarop haar en haar man se lewensgeskiedenis verbeeld. Maar die teenwoordigheid van 'n aantreklike Bernardi-nasaat verwar haar omdat sy nie weet hoe om haar verlede af te sluit óf wat om met haar nuwe gevoelens te maak nie.


Tydens Kerstyd by Casalina ontvou 'n verhaal wat die verlede en hede se geheime ontrafel. Ciska moet vrede maak met 'n skokkende ontdekking sodat die dogters van Casalina uiteindelik in 'n sirkel van genade kan terugkeer.


Book details

Format
C-Format
Reading age
18+
Pages
292
Publisher
LUCA
Published
1 October 2025
Language
Afrikaans
ISBN
9781779880963

SOUTH AFRICAN SHIPPING

In-store collection is R20 and will be available for collection anywhere between 5-10 working days. The relevant store will contact you when your order is ready for collection.

Courier Delivery - Shipping is calculated at checkout. Orders are dispatched within 1-3 working days.

Our shipping is currently calculated by the delivery address area.

NB: Exact delivery times cannot be guaranteed once your order has been collected by the courier. Please use your tracking number to follow up and get exact delivery times.

RETURNS AND EXCHANGES

See conditions and procedure in our return FAQs

INTERNATIONAL SHIPPING

Our product prices do not include any tax and duties. Should there be any duties or taxes the receiver will be liable to pay these fees on receipt of order. Please refer to your local tax authorities on any expected fees in your local states or country.

We do not accept returns and exchanges on international orders.

This section doesn’t currently include any content. Add content to this section using the sidebar.