Liquid error: Could not find asset snippets/bold-common.liquid

Maak Hope Geld Uit Jou Eie Besigheid

Author: Kurt Illetschko

SKU: 9781920434021

R 119.00 R 250.00

Sedert dit vir die eerste keer in 2003 gepubliseer is, het die Engelse weergawe van hierdie boek, Run Your Own Business and Make Lots of Money, ’n móét geword vir...
Shipping Time Ships in 4 to 7 working days

Only 4 left in stock, order soon!
Sedert dit vir die eerste keer in 2003 gepubliseer is, het die Engelse weergawe van hierdie boek, Run Your Own Business and Make Lots of Money, ’n móét geword vir almal wat ’n klein besigheid in Suid-Afrika wil begin en bedryf. Namate die ekonomiese en regsomgewing verander het, het die boek talle hersienings en herdrukke beleef. Ons het nou uiteindelik sover gekom om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel weens die groot vraag na ’n goeie teks op hierdie gebied in Afrikaans. Die benadering wat die boek so gewild gemaak het in die Engelse weergawe is ook in die Afrikaans gevolg, naamlik eenvoudige taalgebruik, vele stories en voorbeelde van hoe om dinge te doen en nie te doen nie, en dan ook foto’s, illustrasies, inligtingskassies en spotprente wat die leser deur die proses begelei. Om jou eie besigheid te begin, is geen grap nie, veral in moeilike ekonomiese tye. Moet dit nie eens oorweeg om soiets aan te pak as jy nie eers van ’n meester op die gebied geleer het wat werklik belangrik is nie.

Dimensions :
Format :
Age Group : ADULT
Page Numbers :
The Various Books we sell.
Clearance - These will generally be in the clearance category, some of these titles might be slightly defective but we do our best to make sure they are in mint quality before sending. Please see terms and conditions for more info.
Stock on Hand - These are the titles we have on hand in our warehouse that we can ship to you in a jiffy.
Publisher stock - these are titles that come from various suppliers, the delivery time for these will be higher than our on hand items which will be indicated in the dispatch time.