Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-Aktiwiteitsboek

Author: Diana Amft

SKU: 9781920660635

R 32.00 R 39.91

Klein Grillie Spinnekop Kan Al Sy Eie Web Spin, Net Waar Hy Wil. Hy Reis Deur Die Wereld En Besoek Elke Dag ’N Ander Plaas. Daar Is Soveel Om Te...
Shipping Time Ships in 1 to 3 working days

Klein Grillie Spinnekop Kan Al Sy Eie Web Spin, Net Waar Hy Wil. Hy Reis Deur Die Wereld En Besoek Elke Dag ’N Ander Plaas. Daar Is Soveel Om Te Ontdek En Te Verken! Saam Met Sy Maatjies Beleef Hy Spannende Avonture. Hy Speel Wegkruipertjie Saam Met Die Kuikens, Ondersoek Dierespore In Die Modder En Vleg Paula Die Perd Se Maanhare. Het Jy Lus Om Saam Te Speel? Gryp Jou Potlode En Kom Kleur In, Los Raaisels Op En Raak Kreatief Saam Met Klein Grillie Spinnekop!

Dimensions : 21 x 27.5 x 0.9 cm
Format : Paperback
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 24
Dust or wipe clean with a cloth dampened with water once a week. Be sure not to leave water spots on the surface. These water spots will dry and could possibly leave permanent marks. Clean stains/spots using the following steps: Dampen a soft cloth with a mixture of hot water and liquid dishwashing detergent. Wring the cloth as much as possible to remove excess liquid. Rub the surface lightly in a circular motion. Dry the surface immediately with a clean, soft towel.
You can make payment via EFT or with a credit card via our secure and safe payment gateway.