Klein Grillie Spinnekop - My Inkleur- En Speletjiesboek

Author: Diana Amft

SKU: 9781920660642

R 32.00 R 39.91

Klein Grillie Spinnekop Het Baie Maatjies En ’N Groot Familie. Hy Kan Glad Nie Verstaan Waarom Mense Bang Is Vir Spinnekoppe Nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie...
Shipping Time Ships in 1 to 3 working days

Klein Grillie Spinnekop Het Baie Maatjies En ’N Groot Familie. Hy Kan Glad Nie Verstaan Waarom Mense Bang Is Vir Spinnekoppe Nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie En Al Die Ander Spinnekoppe Is Dan Glad Nie So Grillerig Nie! Hulle Kuier Graag By Mekaar, Maak Prentjies Met Hul Spinnerakke, Vertel Stories, Speel Speletjies Of Bou Legkaarte. Speel Jy Saam? In Hierdie Boek Kan Jy Saam Met Grillie En Sy Maatjies Allerhande Dinge Maak, Prentjies Inkleur En Raaisels Oplos.

Dimensions : 21 X 27.5 cm
Format : Paperback
Age Group : Ages 3-6
Page Numbers : 24
Dust or wipe clean with a cloth dampened with water once a week. Be sure not to leave water spots on the surface. These water spots will dry and could possibly leave permanent marks. Clean stains/spots using the following steps: Dampen a soft cloth with a mixture of hot water and liquid dishwashing detergent. Wring the cloth as much as possible to remove excess liquid. Rub the surface lightly in a circular motion. Dry the surface immediately with a clean, soft towel.
You can make payment via EFT or with a credit card via our secure and safe payment gateway.