Botter En Liefde Cookbook - Readers Warehouse
  • SKU: 9781928209966

Botter En Liefde Cookbook

R 149.00 R 290.00
n Anderste, trots Suid-Afrikaanse Afrikaner kookboek waarin vertellinge van plaaslewe, doilies, koeksisters en ander Afrikaanse ikone saamgevleg word. Anna Carolina put uit die tallose invloede van die Suid- Afrikaanse platteland om iets unieks en eietyds, 'n viering van 'n ryk nalatenskap, aan te bied.


BACK TO TOP